Sasol Eerste Veldgids tot Spinnekoppe en Skerpioene van Suider-Afrika

By Tracey Hawthorne

Sasol Eerste Veldgids tot Spinnekoppe en Skerpioene van Suider-Afrika - Tracey Hawthorne
  • Release Date: 2016-05-12
  • Genre: Nature

Description

Hierdie opwindende reeks vir aspirant-natuurkundiges, is spesiaal ontwikkel om jong mense te laat deel in die geheime van die natuurlewe om ons. Ook in Engels beskikbaar as Spiders and Scorpions of Southern Africa.