Sasol Eerste Veldgids tot Algemene Voëls van Suider-Afrika

By Tracey Hawthorne

Sasol Eerste Veldgids tot Algemene Voëls van Suider-Afrika - Tracey Hawthorne
  • Release Date: 2012-11-30
  • Genre: Nature

Description

Sasol Eerste Veldgids tot Algemene Voëls van Suider-Afrika sorg vir ’n boeiende kennismaking met die voëllewe van die streek. Volkleurfoto’s, verspreidingskaarte en maklik leesbare teks sal die beginner en ontluikende natuurkenner help om algemene voëlspesies uit te ken, vas te stel waar hulle leef en van hul eiesoortige nesmaak en kossoekgewoontes leer