Boxer en Brandon

By Inna Nusinsky & KidKiddos Books

Boxer en Brandon - Inna Nusinsky & KidKiddos Books
  • Release Date: 2022-10-13
  • Genre: Animal Fiction for Kids

Description

Hierdie is 'n hartroerende verhaal van vriendskap tussen 'n hond en 'n klein seuntjie.

Wanneer een van hulle hulp nodig het, is hulle altyd daar vir mekaar. Dit is wat ware vriendskap 

beteken.